Banner

Built with
Banner

Banner
Latest posting was on 2018-06-07 in Watts Member login

Club News

PostedArticle
2018-04-16

THE PRETORIA ARC  HOSTED THE 2018 SARL NATIONAL CONVENTION

Ja, die AJV het gekom en gegaan.

Etienne aan jou en jou span, baie dankie vir die puik reŽlings - dit was beslis een van die uitstaande AJV's van vele jare.

Die dinee se bywonings getal van meer as 120 gaste was iets wat ons jare laas ervaar het maar los tog 'n vraag ...

Hoekom was daar so min van PARK se klublede teenwoordig? 

Etienne julle het beslis PARK se naam hoog gehou en die vaandel wapper nou weer, en ook  'n standaard gestel wat moeilik vir ons in die Kaap gaan wees om volgende jaar te ewenaar! 

Groete

Tjerk (nou weer ZS1J) 

Back to top